Frederik VI | |
---|---|
Koning van Denemarke en Noorweë | |
Tydperk | Denemarke 13 Maart 1808 – 3 Desember 1839 Noorweë 13 Maart 1808 – 17 Mei 1814 |
Voorganger | Denemarke Christiaan VII Noorweë Christiaan VII |
Opvolger | Denemarke Christiaan VIII Noorweë Christiaan Frederik |
Huis | Oldenburg |
Vrou | Marie van Hesse-Kassel |
Vader | Christiaan VII |
Moeder | Caroline Matilda van Groot-Brittanje |
Gebore | Kopenhagen | 28 Januarie 1768,
Oorlede | 3 Desember 1839 (op 71), Kopenhagen |
Frederik VI (28 Januarie 1768 - 3 Desember 1839) was van 13 Maart 1808 tot 3 Desember 1839 koning van Denemarke en van dieselfde tyd tot 7 Februarie 1814 koning van Noorweë. Van 1784 tot met sy troonbestyging het hy as regent opgetree in die tyd van sy pa se geestesongesteldheid. Hy was toe bekend as die "kroonprinsregent". Sy leuse was Gud og den retfærdige sag ("God en die regverdige saak"). Sedert sy bewind het Deense konings ’n Deense leuse gekies in plaas van een in Latyn soos voorheen.[1][2]